Clancy Brown

Clancy Brown
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Clarence J. Brown III
Geboorte 5 Januarie 1959 (1959-01-05)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1983–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Clancy Brown (gebore 5 Januarie 1959) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Shawshank Redemption (1994), Starship Troopers (1997), Warcraft (2016), en Thor: Ragnarok (2017).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy